084 701 6345 / 083 457 6886 asventer1@gmail.com

Lang en kort termyn verblyf vir ouer persone

Montana, Pretoria

Ons bied lang en kort termyn verblyf aan vir persone ouer as 55.

Enkel persone en paartjies welkom.

Doen Navraag

Mediese behoeftes?

Moet u kom vir mediese behandeling soos chemoterapie wat vir ‘n paar weke opmekaar volg kom bly by ons.

Ons is naby Montana Hospitaal (3km) en nie vër van Eugene Marais Hospitaal (7km) af nie.

Ons het ‘n Suster met haar eie praktyk nommer wat by ons ingeskakel is sou u ekstra mediese aandag benodig vir ‘n kort rukkie.

Ons is nie ‘n “Step down” of “Frail care” fasiliteit nie, maar kan u akkomodeer afhangende van u mediese behoeftes.

Waar Ons is:

248 Sefako Makgatho (Zambezi) Rylaan

Sinoville

https://sacoronavirus.co.za

Ons is nou oop kom kuier gerus. Ons kan nie wag om u te ontmoet nie. Skakel vir ‘n afspraak en kom besigtig ons pragtige huis.

084 701 6345 / 083 457 6886

 

Beth Rapha Guest House

248 Sefako Makgatho/Zambezi drive

Sinoville

email: lettie@beth-rapha.co.za

Faks 086 476 7595

Tel 084 701 6345/082 880 0416

Doen navraag

Beth-Rapha Guesthouse

248 Sephako Makgatho (Zambezi) drive
Sinoville

Tel 1: 084 701 6345
Tel 2: 083 457 6886

E-pos:
asventer1@gmail.com

Faks:  086 476 7595

 

WhatsApp WhatsApp us